Free Web space and hosting from canadianwebs.com
Search the Web


 
 


CANADIAN CHEESECAKE
2 Cups Graham cracker crumbs
1 Tbsp sugar
Half cup butter, melted
Mix together. Fat into bottom of pan.
Bake at 350 degrees F, for 5 minutes.
Cool.
1 Large package of dreamwhip made
up according to the package
directions. (or 2 small pkgs)
2-8 Ounces cream cheese
2 Cups icing sugar
Add the cream cheese and blend
until smooth. Add the icing
sugar. Blend. Spread over
cracker crumb base and
refridgerate.
1 Can of pie filling
Spread can of pie over top
just before serving.
To make the cheescake sugar-free,
substitute Light Graham crackers,
equal for sugar and icing sugar
and then use regular fruit for
the topping. Or cook your own
rhubarb without the sugar
for the topping.





LEKKER VLAPOEDING
Bestanddele:
1 pak Tennis beskuitjies
Sap van 3 suurlemoene
600ml Vla
1 blikkie kondensmelk
100ml melk
Week die beskuitjies so effe
in die melk en voer dan die
bodem en kante van 'n
tertbord daarmee uit.
Gooi die vla by, en pak
dan nog n laag beskuitjies.
Meng die kondensmelk met
die suurlemoen sap en
gooi dit bo-oor.
Verkrummel die oorblywende
beskuitjies en strooi
dit oor alles.
Plaas in yskas
totdat styf.





VRYSTAATSE MELKTERT
1 Koppie meel
1 Koppie suiker
1 Teelepel bakpoeier
2 Eetlepels botter
1 Teelepel Vanilla
3-4 Koppies melk (afhangende
van hoe groot die eiers is)
3 Eiers
Skei eiwit en eiergeel. Klits die
witte styf en die gele goed.
Smelt botter en roer die suiker
en die eiergeel by. Sorg dat
die botter nie so warm is dat
die eiergeel gaar word nie.
Meng goed. Meng die droë
bestandele. Roer dit so om die
beurt met die melk by die
botter-en-eiergeel-mengsel.
As alles gemeng is, roer
die eierwitte by en laastens
die vanilla.
Giet in gesmeerde, ge-oliede
of gespuite pan.
Bak 35 minute teen 375 grade F.
 
 
 


 
 
 
 
 
 
 
 
 
 



NEW CRITERIA
Pressure is already building on the Canadian government to ease some of the stringent new qualifying criteria for skilled migrants which became operational in June. Immigration
watchers say under the new rules it is so tough to get into Canada it has little chance of delivering the numbers of migrants Canada needs. Immigration consultants and other specialists world wide said that enquiries have dropped away significantly since the new rules were introduced and that only a small percentage of those who do enquire would now qualify. Even Canada's Prime Minister seemed to suggest that remedial action might be imminent.
"We have a very open immigration policy...but we are working to reform it because we do not
achieve as many immigrants as we would like to have in the Canadian economy," Jean Chretien commented in August.
Growing evidence also suggests there's plenty or reason for Canada to lay out a bigger welcome mat to professionals and tradesmen, particularly to fill vacant jobs and pay taxes.











KOFFIENUUS
Ons het dit nodig...
Die moderne mens, lyk dit, het sy koffie nodig, al sê wie ook wat. In 'n onvattende studie van byna 130 000 inwoners van Noord-Kalifornië (en die besonderhede van 4 500 afgestorwenes) is gevind dat daar minder selfmoorde onder koffiedrinkers voorkom as onder nie-koffiedrinkers. Ander navorsers het weer bevind dat selfs die reuk van koffie 'n heilsame uitwerking op 'n mens kan hê. Lekker gesellige ou trosie. Hoe kan iemand nou daarmee fout vind? Maar in sy "Caffeine Blues" wys die skrywer Stephen Cherniske op dit wat hy en sy geloofsgenote as die donker sy van kafeïen beskou. Hy sê byvoorbeeld dis onsin dat dit jou geheue verbeter of makliker laat leer, soos so baie skoliere en studente vas glo. Dis eintlik presies andersom. "Ek het die resultate van wetenskaplike studies wat toon dat kafeïen, soos dit normaalweg verbruik word, die serebrale vloei met tot dertig persent kan verminder. Dit beteken minder suurstof na die brein en verminderde geheue en waarneming," skryf hy. Kafeïen gee jou ook nie fut nie, dit plaas jou nie in 'n beter bui nie. By gewoontegebruikers kom dit voor asof dit hulle vroliker maak, maar navorsing toon duidelik dat dit hulle bloot in staat stel om die swartgalligheid en vermoeidheid te vermy wat met onttrekking gepaard gaan.

'n Koppie koffie...
Die oplossing vir die groot pyniging van wasbehandeling vir daardie onooglike hare, is 'n koppie koffie. Navorsers by die Goldsmiths College in Londen het met 'n pyntoets in yskoue water bevind dat vroue baie minder pyn ervaar as hulle 250 mg kafeïen ingeneem het. Dit is gelykstaande aan die inhoud van 'n dubbele espresso, het 'n sielkundige Dr Keogh, gesê. In sy ondersoek moes 25 mans en 25 vroue hul arms in yskoue water hou. Die mans kon dit heelwat langer as die vroue verduur - in teenstelling met die algemene aanname dat vroue 'n hoër pyndrempel as mans het. Volgens dr Keogh kon die vroue langer uithou nadat hulle die kafeïen ingeneem het.




DEPRESSIE
Huishoudelijk werk is niet voor niets weinig populair. Schoonmaken kunnen depressies veroorzaken, zo meldt de Telegraaf. Dit blijkt uit een Schots onderzoek onder honderden mensen. Hoe vaker er werd gepoetst, hoe meer klachten over somberheid. "Het is bekend dat hard werken preventief kan zijn bij het voorkomen van depressies, maar uit ons onderzoek blijkt dat het wel uitmaakt om wat voor soort werk het gaat," aldus hoofdonderzoeker Nanette Mutrie in de krant.




GRIEKSE EETGEWOONTES
In die nuwe testamentiese tyd het die Grieke lekker geleef. By hulle was daar nie die wetiese beperkings op hulle eetgewoontes nie. Die Grieke was relatief ligte eters en dit was vir hulle nie 'n voorkeur om vleis by 'n slaghuis te kry nie. So nou en dan het hulle op feesdae skape of varke ge-offer maar die is na die ete ge-eet. Die hoofmaal vir die Grieke was die aandete gewees. Gewoonlik is vriende uitgenooi om hulle maaltye saam met hulle te kom geniet. Vrouens, altans die dames, het nooit hulle maaltye saam met die mans genuttig nie. Die Grieke se voorkeur in kos was 'n tipe wors. Saam met dit het hulle gewoonlik eiers, vis en kaas geniet. So nou en dan het hulle ook haas of duif ge-eet. Aangesien die Grieke van sterk geure gehou het, het hulle van hulle vis gesout en gedroog gehou. Hulle het natuurlik baie van knoffel gehou en hulle kosse is voorberei in groot hoeveelhede olyfolie en botter. Soveel so dat die kos in die borde gedryf het in die olie! Vir spesiale geleenthede is 'n omelet berei wat bestaan het uit meel, eiers, kaas en heuning. Hierdie omelet is gekook in 'n sterk gegeurde sous, en dit is dan opgedien in 'n vyeblaar .
In daardie tyd het die mense ge-eet met hulle hande en brood is gebruik as lepels om die sous mee te verorber. Sodra die ete klaar is het slawe die vloere uitgevee en die tafels uitgedra. Hulle het oomblike later weer teruggekom met die tafels wat gekreun het onder die nageregte. Nageregte het bestaan uit neute, olywe, vye en koeke. Na die nageregte het die wyn te voorskyn gekom. Daar is 'n meester van die fees gekies en dit was sy werk gewees om te besluit hoeveel water by die wyn gevoeg moes word. Gewoonlik is dit in die verhouding gewees van twee dele wyn met een deel water. Die slawe het die wyn dan gemeng in groot erde houers. Die drink sessies het tot laat in die nag aangehou. Dit het gelei tot groot debatte wat gevoer is. Nog 'n groot tydverdryf was om mekaar raaiesels te vra. So is seker menigte aande deurgebring. In ons tyd na 'n glas of twee debateer ons nie en nog minder vra ons raaisels. Hier in Kanada noem ons dit sommer net twak praat om 'n braaivleis vuur!









WELCOME  FRONTPAGE  "VOORBLAD"  IMMIGRATION  PROPERTY  NEWS  24/7  LETTERS  PROFILE  HEARTBEAT YOUR VIEWS  BITS  &  PIECES   STATISTICS  TOP TIPS  "BESTE WENKE"  "SON EN SKADU"  "IS DIT  KUNS?"    MORE  LETTERS   /  BRIEWE     LINKS    CONTACT    SMOOTHTALKER  /  KONTAK    LEKKERBEK